Wat is waardetoevoeging en hoe sal dit jou besigheid help?Baie eenvoudig beteken waardetoevoeging die toevoeging van ekstra kenmerke tot 'n basiese produk waarvoor 'n kliënt dan bereid is om ekstra te betaal. Dit is die droë verouderde geur in 'n steak, 'n spesiale marinade op hoender, of net 'n gratis snuistery, wat jou p